| Modulekode | FMX 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Studie van menslikehulpbronbestuur; finansiële bestuur; ouditering van bestuur, en dienstebestuur. Die studie van leierskap en bestuur vir prim?re kliniese sorg. Die studie van leer in prim?resorgspanne. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App